Kelly Osbourne

Kelly Osbourne
Geboortenaam Kelly Michelle Lee Osbourne[1]
Geboorte 27 Oktober 1984 (1984-10-27)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kelly Osbourne (gebore 27 Oktober 1984) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Austin Powers in Goldmember (2002) en So Undercover (2012), en in die televisiereekse Life as We Know It (2004) en The 7D (2014).

  1. https://www.biography.com/people/kelly-osbourne-20984893

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy